Z is vir Zackie Boek 9: Die dieretuin

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0261
R65,00

Vandag is 'n spesiale dag Zackie se klas gaan dieretuin toe! Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie. Maar Anton gaan ook saam. Anton is 'n boelie. Hy hou vreeslik baie van spog. En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.