Z is vir Zackie Boek 8: Die slymerige slakke

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0260
R65,00

Mevrou Langenhoven se tuin is vol slakke. Groot, slymerige slakke. Zackie en Vincent besluit om te help. Hulle gaan die slakke vang. Dit is groot pret! Boonop kry hulle 'n beloning. Mevrou langenhoven bak vir hulle koekies eet...