Z is vir Zackie Boek 7: Die woeste toertjie

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0258
R65,00

Zackie en Vincent wil graag aan 'n foto-kompetisie deelneem. Die beste foto kan lekker pryse wen! Hulle besluit om 'n aksie foto te neem. Zackie gaan 'n toerjie op sy skaatsplank doen. Maar Anton, die grootste boeliein die skool, besluit om 'n poets op Zackie te bak. En die toertjie loop skeef...