Z is vir Zackie Boek 5: Die Pretpark

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0246
R65,00

Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is 'n Groot Wiel, 'n Wilde Wip wa en 'n Spook trein. 

Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent brgin terg, besluit Zackie om hom 'n les te leer!