Z is vir Zackie Boek 4: Die perfekte Pizza

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0244
R65,00

Zackie en Vincent gaan saam mark toe. Die mark is grooot pret. En daar is lekker kos. Hulle kan nie wag om die heerlike pizza te proe nie. Maar Anton is ook by die mark. Anton is 'n boelie. En hy is ook lus vir pizza!

Kan Zackie keer dat Anton hulle lekker pizza opeet?