Z is vir Zackie Boek 3: Die beste boomhuis

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 32
SKU: 0242
R65,00

Zackie en Vincent bou 'n boomhuis. Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees! Maar Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Zackie en Vincent maak 'n bordjie: GEEN MEISIES! 

Kan hulle die meisies uit hul boomhuis hou?