Wiskunde Oefenboek Gr 3 (Waterstroom) Kleur

ICO
Beskikbaar: Op aanvraag
SKU: 5022
Kode: 9780639974712
R130,00

Hierdie oefenboek is spesiaal ontwikkel met die doel om as hulpmiddel te dien en nie as werksvelle nie. Die boek
word gebruik om verskeie vaardighede in te oefen sodat leerders met die nodige vaardighede na die volgende graad
oorgeplaas kan word en dienooreenkomstig kan presteer.

Konkrete voorwerpe soos doppies, boontjiepitte, lekkers en unifix blokkies kan gebruik word om konsepte aan te dui,
byvoorbeeld, die leerders neem ’n boontjie en plaas dit op ‘oe’-klank in die woord: “broek”. Vir abstrakte doeleindes sal
die onderwyser die leerder vra om die klanke in die woord te lees. Dus word albei konsepte gedek en ingeskerp op ’n
manier wat die leerders dit kan verstaan.

In wiskunde word dit later in die jaar tydens die mondeling wiskunde periode gebruik, wanneer die vaardighede konkreet
bemeester is. Die oefenboek kan ook gebruik word om die vaardighede in te skerp.

Laastens gebruik leerders ook die oefenboek om skrif in te oefen.