Wiskunde Gr 1 Huiswerkboek 3 / 4 (Waterstroom) Kleur

ICO
Beskikbaar: Op aanvraag
SKU: 5056
Kode: 9781990954740
R80,00

Om al die nuwe konsepte wat ’n graad een kind moet baasraak vas te lê is herhaling nodig. ’n Kind kan nie in die oggend by die
skool ’n nuwe konsep aanleer en dan eers 24 uur later weer daarmee werk nie. Die tydsverloop is bietjie te lank. Dit word deur middel van huiswerk gedoen.

Om die angel uit die wiskunde huiswerk te haal is ’n lekker praktiese wiskunde huiswerkboek ontwerp waar die klem op herhaling ter wille van inskerping geplaas word. Hierdie huiswerkboek is ter ondersteuning van die Somme Sonder Sukkel 1. Nou kan huiswerk ook sommer sonder sukkel gedoen word.