Wilde Wikus

Jaco Jacobs
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 56
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 1956
Kode: 9780799394900
R165,00

Het daar 'n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aaan te val? Het iemand 'n hele weermag Ninja-robotte losgelaat? 

Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het 'n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus. 

Wikus besluit om 'n plan te maak...