Wegraping - Sy wederkoms, 'n Troos, eenmalig en ewig
Daar is net een keuse wat waarheid is: of jy kies om te glo aan 'n "aardse vrederyk" wat niks vir die mensdom inhou nie, of verlang met reikhalsende verlange na God se Ewige Hemelse Koninkryk! Sou jy nog steeds kan glo dat jy weggeraap of 'n aardse vrederyk en koninkryk ooit sal beleef?