Vuil Ferdie eeuw!

Skrywer: Alan MacDonald
Illustrasie: David Roberts
Vertaal deur: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2021
Grootte: A5
Bladsye: 96
SKU: 0032
Manufacturer part number: 9780639602448
R170,00

In hierdie boek kan jy lees hoe Vuil Ferdie sy stinkerige hond probeer bad; vir sy juffrou groot laat skrik op 'n skooluitstappie en hoe Ferdie dit skelm regkry om self hand by te sit in die ontwerp van die nuwe skooluniforms.