Weerwolwe, Vlermuise, fliekmonsters en vreemde wetenskaplikes...
Dit is net 'n paar van die dinge wat met volmaan tussen die bladsye van heirdie boek rondsluip!
Maak gereed om heerlik te ril en te gril! Vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories verskyn vir die eerste keer saam in een boek.
Troetelgedrog
Tande
Nag van die Monsters
Nagvlerke
Voelers