Vis & tjips

Skrywer: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2013
Grootte: A5
Bladsye: 79
SKU: 0197
R170,00

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? 

Kevin Pieterse, dis wie.

Kevin is moeilikheid met 'n hoofletter "M"

As straf vir sy vandalisme moet hy by die akwarium gemeenskapsdiens doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie is sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet kevin vir Ginger, die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag