Vind uit: Robotte

Skrywer: Dr. Nathan Lepora
Konsultant: Prof. Sethu Vijayakumer
Uitgawe: 2018
Grootte: 260 x 185mm
Bladsye: 64
SKU: 0203
Kode: 978799389739
R180,00

Wat wil jy graag uitvind?
Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.