Tussen Hamer en Aambeeld Deel 3: Die Moderne Tyd
In hiedie boek, deel 3 van die reeks, word 'n oorsig gegee van die moderne tyd. Dit is 'n baie wye veld en dit lyk asof hier nie by die oorspronklike uitgangspunt - dat ons keuse van onderwerpe bepaal word deur wat van betekenis is vir die gerefomeerde gelowiges in Suid-Afrika- gehou word nie.