Tussen Hamer en Aambeeld Deel 2
Skrywer: Dr. Jan W. Meijer
Uigawe: 2010
Grootte: A5
Bladsye: 275
Availability: 21 in stock
SKU: 0531
Manufacturer part number: 9780620467308
Tussen Hamer en Aambeeld Deel 2: Die reformasietydperk
In hierdie tweede deel van "Tussen Hamer en Aambeeld" word die kerkgeskiedenis verder vertel. Omdat die verhaal eenvoudig verder gaan, is die hoofstuknommering ook voorgesit. Die jaar 1300 is min of meer die skarnier tussen deel 1 en 2. Dit is gedoen omdat omstreeks hierdie tyd die eerste tekens van verandering en die eerste pogings tot reformasie plaasvind.