Hierdie publikasie bestaan uit twee dele, die werkboek vir die katkisant en die handleiding vir die kategeet. Die werkboek vir die katkisant is in twee dele verdeel, bloot om die boek lekker hanteerbaar te maak. Deel een handel oor Sondag 1-23 en deel twee handel oor Sondag 24-52 van die Heidelbergse Kategismus.
Hierdie katkisasielesse wil die kategeet help om die Heidelbergse Kategismus beter te verstaan en om uiteindelik ook daartoe by te dra dat die katkisant st geloof openlik mag bely.
Hoewel hierdie boeke gerig is op katkisasie onderrig kan dit ook met groot vrug vir Bybelstudie gebruik word.