Tussen doop en nagmaal Deel 1 (HK 1-23)
Ds. Ferdinand Bijzet
Uitgawe: 1ste
Grootte: A4
Bladsye: 200
SKU: 0528
Manufacturer part number: 9781998976232
Die Kategismus is ’n opsomming van ’n baie belangriker leerboek: die Bybel. Die Bybel leer ons nie IETS nie, ook geen teorie, lewensoortuiging of so iets nie. Deur die Bybel leer ons IEMAND ken: ons drie-enige God. Die Bybel leer ons om God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees lief te hê.