Met hierdie oorlogsdagboek het Totius plek ingeneem in 'n ry van manne en vroue wat 'n
besondere bydrae tot ons opgetekende Afrikaanse volksgeskiedenis gelewer het:
die dagboekskrywers van die Tweede Vryheidsoorlog.
Die doel met hierdie uitgawe is die verykking van die Afrikaanse volks- en kultuursgeskiedenis.