Tippie kry twee vissies (Vlak 3 Boek 10)
Jose & Reinette Palmer
Uitgawe: 2016
Grootte: A5
Bladsye: 24
SKU: 1693
Kode: 9780799380026
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoed en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.