Tippie in die wildtuin (Vlak 5: Boek 4)

Jose & Reinette Palmer
Uitgawe: 2021
Grootte: A5
Bladsye: 24
SKU: 0932
Kode: 9781776353033
R55,00

LEER MY LEES met Tippie Vlak 5 is die perfekte oorbruggingsreeks om kinders te help om met selfvertroue en die ontwikkeling van ‘n uitgebreide woordeskat, ‘n verskeidenheid van tekste met begrip kan lees.

Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige sories oor alledaagse avonture wat vermaak en waarmee die leser kan identifiseer, terwel woordeskat, taal en begrip tegelykertyd ontwikkel.

Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, vrae wat begrip toets, hoërorde-denkvrae en vrae om visuele geheue te stimuleer asook taalaktiwiteite.