Of hulle nou aan 'n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by 'n skuiling te red- waar Anri en haar maats is,is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.
En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oƫ, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop
1. Komaan, Karen!
2. Seeponies
3. Roset
4. Vrye Teules
5. Gevaar op dagbreek