Stalmaats Omnibus 1

Skrywer: Lize Roux
Uitgawe: 2025 druk
Grootte: A5
Bladsye: 327
SKU: 0192
R260,00

Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy wens hulle het nie nodig gehad om te verhuis nie.

Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters wat ook versot is op perde. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekiesword om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. Daar wag hope avonturevir haar saam met Sugerplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde by die ryskool.

1. Perdedrome

2. Totsiens, Sugerplum

3. Anri se plan

4. Die spookperd

5. Die beroemde ruiter