Met prettige strokies wat kan trek, stoot en skuif op elke bladsy, is dié oulike kartonboek die perfekte manier vir jou kleinding om alles oor syfers te leer.