Samelewingsleer

Skrywer: M Diedericks
Voorraad: 13 Beskikbaar
SKU: 1210
Kode: 0000000000
R20,00

Samelewingsleer: Aspekte van 'n Christelike samelewing

Eenvoudig, interessant en bondig, dit is die bedoeling van hierdie boekie. Om jongmense toe te rus met die basiese begrippe in die samelewing. Aktuele temas soos kultuur, ideologie, identiteit, huwelik, gesin, arbeid, ekonomie en vakbonde word bespreek en beoordeel vanuit die Bybel.