Remediërende Lees 3
Die inhoud van die remediërende leesreeks sluit 'n deurlopende verhaaltjie in wat die kind nuuskierig kan maak en hom sodoende ook motiveer om verder te lees.