Reg met God - Ontdek die evangelie van regverdigmaking
Friedrich de Wet
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye:43
SKU: 2030
Kode: 9780639813035
Regverdigmaking deur die geloof moet vir elke gelowige van onskatbare belang wees. Eintlik is dit tot so 'n mate van belang dat wanneer die inhoud van hierdie leerstelling nie bekend is nie, daar selfs twyfel kan wees of mens werklik 'n gelowige in die eerste plek is. As regverdigmaking deur die geloof verlore is in die Christen se lewe, is die evangelie verlore. Daar is ne 'n ander evangelie as dit nie.