Reënboogstemme: 'n Poësiebloemlesing
Saamgestel deur: G.W. Davids, C.J. Banda, R.J. Daniels & G. Julies
SKU: 1232
Kode: 9780624035657
Reënboogstemme: 'n Poësiebloemlesing
Reënboogstemme is radikaal anders as die bloemlesing waarin alle Afrikaanse skrywers, binne die totale Suid-Afrikaanse gemeenskap, verteenwoordiging geniet.