Psalmboekie - Die Psalms vir klein kinders

Marjan van de Kamp
SKU: 4294
R130,00

Die doel van hierdie boekie is om klein kindertjies reeds vroeg die Psalms aan te leer. Deur die bypassende tekeninge kan die kinders self ’n Psalm opsoek en uitkies. Daarby is dit ’n motivering vir ouers om die inhoud van die Psalms aan die hand van die illustrasies te verduidelik.