Pret op die plaas 4: Lientjie en Veer

SKU: 0082
R45,00

Lientjie sien ’n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een … en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?