Pret op die plaas 3: Karel die koerantkat

SKU: 0080
R45,00

Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altydweet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alleste vertel, maak hom moeg. Hy moet aan ’n plan dink om die nuus by almal te kry!