Opwip-pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!

Vertaal deur: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2025
Grootte: A5
Bladsye: 12
SKU: 0116
R220,00

Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in diƩ interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.