Opwip-pret: Krokodil, krokodil, kyk hoe skerp is jou tande!

Vertaal deur: Jaco Jacobs
Uitgawe: 2025
Grootte: A5
Bladsye: 12
SKU: 0115
R220,00

Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in diƩ interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.