Onderwys deur 'n Historiese lens
Z.L. de Beer & V.A. Nhlapo
Beskikbaar: 54 in voorraad
SKU: 1168
Kode: 9781991239082
Hierdie boek, getiteld Onderwys deur 'n Historiese Lens, is 'n historiese oorsig van onderwys deur die eeue. Studentonderwysers moet deeglik kennis neem van die geskiedenis van hul beroep ten einde hulle te bemagtig vir hul toekomstige rolle in die opvoeding en onderwys. Tersaaklike onderwerpe word ingesluit om hul kennis rakende die historiese vordering en ontwikkeling van onderwys te verbeter.
Die studentonderwyser kan die volgende verwag:
- Onderwys en die Geskiedenis van Onderwys
- Historiese Opvoedkunde: Wêreldperspektief
- Geskiedenis van Onderwys in Afrika
- Geskiedenis van Onderwys in Suid-Afrika: Enkele Uittreksels
- 'n Historiese Perspektief op Internasionale Sameweking in die Onderwys
- Onderwysbeheer in Historiese Perspektief