Nuwe avonture op die plaas bundel

Skrywers: Isabella Camino, Delphine Lacharron
Uitgawe: 2016
Grootte: A4
Bladsye: 100
SKU: 0076
R240,00

Jou ses gunstelingplaasstories in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.

Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voëlverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.