Nog oulike stories vir kleintjies 2

Vertaal: Cillié Butger
Geïllustreer deur Jérémy Parigi, Kabuki
Uitgawe: 2021
Grootte: A5
Bladsye: 47
SKU: 0075
R100,00

Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...