Natuurwetenskap Gr 6 (Waterstroom) Kleur

ICO
Beskikbaar: 15 in voorraad
SKU: 5051
Kode: 9781928269939
R110,00

Die waardegedrewe natuurwetenskap en tegnologie handboek vir Graad 6 is deur ICO saamgestel en voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die departement van onderwys vereis. Dit is ook met ekstra inhoud verryk. Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.