My lewe terug in balans (gesprekke met God deur oë van Dawid) - Deel 1

Skrywer: Jannie Botha
NB: Die boek word gedruk op aankoop.
Voorraad: Op aanvraag
SKU: 0993
Kode: 9780639955315
R180,00

As mens wat ook veelsydige stokperdjies beoefen soos skilder, skryf, versameling van mense woorde en modelle bou, word die ryke verskeidenheid van geloofs- en lewenservaring sigbaar in die boek.