My Inkleur en leer Psalmboek Deel 1

ICO Geïllustreer deur Ruan Smith
Voorraad: 25 Beskikbaar
SKU: 2031
Kode: 9780639835082
R60,00

My Inkleur en leer Psalmboek Deel 1

ICO is dankbaar om hierdie Psalminkleurboek in samewerking met Fontein Uitgewery uit te gee. Die Psalms is woorde wat God self vir ons gee om Hom te loof en te aanbid. Ons glo dat hierdie illustrasie in die inkleurboek sal help om die woorde van die Psalms in ons kinders se harte te graveer. So kan ons jonk en oud, in dankbaarheid, aanbidding, beproewing en vreugde tot eer van God sing.