Meertalige Kleuterskoolomgewings

Dr. Wietske Boon
Uitgawe: 2021
Grootte: A5
Bladsye: 91
Availability: 4 in stock
SKU: 1057
Manufacturer part number: 9781998976645
R190,00

Gedurende die eerste vyf jaat van 'n kind se lewe vind die belangrikse sosiale-, emosionele- en taalontwikkeling plaas. Die taal waarin kinders leer en speel, vorm deel uit van die ontwikkelingsproses. In hierdie handeling word goed nagevorsde gevolge van tweetalige of tweedetaalonderrig op kleuters se sosiale en emosionele geborgenheid, verhoudings en spel en ouditiewe inligtingverwerking word bespreek binne in die konteks van taal-van-onderrig. Mylpaalontwikkeling en riglyne vir ouers, onderwysers en terapeute word volgens die verskillende geïdentifiseerde areas wat deur taal-van-onderrig geraak word, uiteengesit.