Lewensvaardighede Gr 1 Werkboek (Waterstroom) Kleur

ICO
SKU: 5015
R105,00

Hierdie boek poog om die lewenshouding van leerders deur middel van Skriftuurlike waardes te rig. Die fondament vir hierdie vak kom uit Psalm 119:9 “Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U Woord” Die norme en waardes wat die Here vir ons in sy Woord gee verander nooit nie, aangesien dit deur die Here self gegee is. Lewensvaardigheid wil die leerders help om hul lewens volgens hierdie norme en waardes in te rig.