Leer-Luister Saam

Skrywer: Ds. Stefaans de Bruyn Voorsitter van ICO
Voorraad: 9 Beskikbaar
SKU: 2036
Kode: 9780639840352
R80,00

Leer-Luister Saam

Met die oortuiging dat ons kinders van kleins af in die erediens moet wees, het van ons ouers op die gedagte gekom om die kleintjies iets in die hande te gee om hulle te help. Die erediens is nie iets wat jy passief ondergaan nie, maar 'n ontmoeting met die lewende God waarin jy Hom aktief dien. Om te luister is ook nie 'n passiewe handeling nie, maar aktiewe aandag en inspanning.