Klein opwip: Spat in die see

Geïllustreer: Michelle Carlslund Uitgawe: 2024
Grootte: A5
Bladsye: 10
SKU: 0114
R200,00

Kom speel met jou dieremaats in hierdie oulike versameling opwipboeke. Díe boeke het `n lekker rympie en opwip diertjie op elke bladsy. PLIPS, PLAPS, PLOPS! Kleintjies sal versot wees op die GROOT OPWIP-VERRASSINGS op elke onderwater-bladsy!