Kerkgeskiedenis vir oud en jonk (30-500AD) Hardeband

Pieter & Jenny Boon
Beskikbaar: 1 in voorraad
SKU: 1009
Kode: 9781037005329
R350,00

Hierdie is die eerste boek in die reeks wat bedoel is om die kerkgeskiedenis toeganklik te maak vir jonk en oud. Deur middel van vehale, interessante feite, foto's, kaarte en illustrasies word die leser saam op reis geneem na die eerste vyf eeue. Lees hoe die Christen geleef het, moes standhou in tye van vervolgings en dwaling, maar bowenal hoe Christus in hierdie eeue sy kerk bewaar het. Die kerk het begin as 'n klein mostertsaadjie in Jerusalem. Na vyf eeue het dit uitgegroei tot 'n boom wat oor die hele Romeinse Ryk en selfs so ver as Ierland en Indië gestrek het. 

In 'n ekstra bylae is daar kunsvlytprojekte waarmee die stof nog beter vasgelê kan word.