Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12

Redakteurs: Elsabé Conradie, Derek Kirsch, Mandy Moyce
Uitgawe: 2013
Grootte: A4
Bladsye: 492
SKU: 1592
Kode: 9781107649996
R470,00

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) sowel as die KABV-wysigings van 2019. Hiedie BYGEWERKTE en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaarfighede cir Rekeningkunde baas te raak.

Die omvattende Leersersboek bevat: 

  • gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerder met die sakewêreld buite die klaskamer in aanraking bring
  • aantekeninge  in die kant lyn wat leerders met nuwe begrippe help
  • QR kodes wat skakel na 'n verskeidenheid videolesse om te help met die aan bieding van vermengde leer
  • toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.

Die onderwysersgids bevat: 

  • daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke week 
  • riglyne vir die hersiene Formele Assesserings- en eksamenvereistes 
  • voorbeeldeksamenvraestelle vir junie- en Septembereksamens
  • voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help
  • oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek