Jorsie die worsie boek 3: Krisis by die katbasaar

Skrywer: Heléne Booyens
Uitgawe: 2026
Grootte: A5
Bladsye: 48
SKU: 0169
R160,00

Hier kom kattekwaad!

Jorsie is 'n klein worshondjie met 'n baie groot werk: hy is 'n polisiehond!

Wanneer 'n skelm katjie in die dorp amok maak, is Jorsie gou-gou op die spoor. Kan hy die dief betyds vang, of is daar te veel raaisels en moeilikheidmakers in sy pad?

Hierdie kleurvolle avontuur is propvol... AKSIE! DRAMA! SLAKKE!