Ontmoet vir Jorsie!
Hy is 'n klein worshondjie met baie groot droom: hy wil 'n polisiehond wees!
Wanneer 'n lammertjie skielik wegraak, is dit Jorsie se kans- is hy wakker en dapper genoeg om die raaisel op te los en die skapie op te spoor?
Hierdie kleurvolle avontuur is propvol... AKSIE! DRAMA! POEDELS!