Jorsie die worsie Boek 2: Die putponie-penarie

Skrywer: Heléne Booyens
Uitgawe: 2026
Grootte: A5
Bladsye: 48
SKU: 0164
R165,00

Jorsie is terug!

Jorsie is 'n klein worshondjie met 'n baie groot werk: hy is 'n polisiehond!

Wanneer iemand diep onder die grond in 'n tonnel vasgekeer word, gaan Jorsie op 'n dapper reddingsmissie. Gelukkig kan worsies baie goed grawe!

Hiedie kleurvolle avontuur is propvol... AKSIE! DRAMA! VISSIES!