Jamie is baie bly want hy het 'n splinternuwe slimfoonmaat gekry. Die twee is onafskeidbaar en waar Jamie gaan, moet Fonie saamgaan.
Maar hoe langer Fonie tyd spandeer saam met Jamie, gebeur daar dinge in Jamie se lewe wat hom baie hartseer maak.