In U Hande deel 1 Gr. 6

Aros/ICO
Voorraad: 36 Beskikbaar
SKU: 3007
Kode: 9780987013705
R50,00

Hierdie Bybelhandleiding maak gebruik van multimedia om die Woord in maklike Afrikaans en visuele verryking verstaanbaar te maak vir oud en jonk. Die program bestaan uit ’n handleiding (met addisionele bronne beskikbaar op die internet) en werkboek. Die reeks is geskik vir huisgesinne, kerke en skole. Hierdie Bybelonderrigprogram word uitgegee in samewerking met die Akademie Reformatoriese Opleiding en Studie (Aros). Ons maak erns met die Woord van God en bou ons kinders, studente en ouers op in Bybelkennis. Ons is almal medewerkers in die uitbreiding van God se koninkryk op aarde en deur die werking van die Heilige Gees sal uitgebreide Bybelkennis ons kinders, studente en ouers toerus met die nodige waardes en vaardighede om die Here te dien, deur hul lig in die wêreld te laat skyn en sy getuies te wees.